"May the best day of your past Be the worst day of your future." My Dad always wished me this Irish Blessing and I want it to matter today and every other day in my life.
Wednesday 5 March 2014
Tuesday 4 March 2014
‘n Man sien nie altyd dinge soos ons dit sien nie.
Ek dink byvoorbeeld aan die naweek, my man, is eintlik baie
oulik, hy probeer altyd verstaan wat ek doen en probeer my altyd
ondersteun. Ek weet hy he dat ek altyd spesiaal moet voel. Ons kan ook soms mekaar misverstaan. Dis regtig so, ek sal iets doen wat hy net
nie kan verstaan nie. Hy se ook ek
verstaan jou nie. Ek het toe vir hom die
naweek gese ‘jy moet my nie verstaan nie, dis jou werk om my net lief te he.’
Hoekom is hy speciaal vir my? Wel op die oomblik is hy die enigste een wat
presies weet wat in my lewe aan die gang is.
Ek praat natuurlik met my kinders maar daar is goed wat ek nie met almal
deel nie. Dis persoonlik en omdat dit
persoonlik is weet hy daarvan.
So my liewe man net ‘n woordtjie: ek dink jy is wonderlik met jou eienaardige
insigte, ek is lief vir jou met al jou snaakse idees. Ek waardeer dat jy my nie inperk nie en dat
jy my die Vryheid gee om te kan lewe soos ek wil. Baie dankie.
Mag jy ‘n wonderlik dag geniet by die werk en wanneer jy
huis toe kom hoop ek jy sal darem iets van my kan verstaan. Of nie!
Monday 3 March 2014
Subscribe to:
Posts (Atom)
Featured post
Looking up to God, I need YOU LORD Jesus
Lately, I've been struggling with a heavy feeling in my heart. It's like my own thoughts keep attacking me, accusing me of doing wro...
-
Job 1: 10 10 “Have you not put a hedge around him and his household and everything he has? You have blessed the work of his hands...
-
Proverbs 3: 5-6 NIV “Trust in the LORD with all your heart and lean not on your own understanding; in all your ways acknowledge him, and ...