Tuesday, 27 September 2016

Afrikaanse Grappie




Die Studieleier besluit om oor die liefde te gesel tydens die Bybelstudie groepie.  Sy vra toe vir die dames hoeveel keer op ‘n dag die dames vir hul mans sê dat hulle, hul lief het.  Party sê hulle kannie onthou nie, somige sê vanoggend, en ander sê verlede week.

Die Studieleier raai toe aan dat al die dames gou a sms stuur waarin hulle sê ‘ek is baie lief vir jou’.
Die sms is gestuur en dadelik reaksie terug ontvang.

Sy vra toe lees somer hard op wat hulle reaksie is.

 



Reaksie van mans:

1.        Ma van my kinders, is jy siek?
2.       Het jy die kar gestamp?
3.       Verstaan nie wat jy bedoel nie, wat het jy nou aangevang?
4.       Droom ek?
5.       Sê net hoevell jy nodig het!
6.       Vir wie was die boodskap bedoel?
7.       Jou ma kom alweer kuier né?
8.       Jy het belowe om nie deur die dag te drink nie!
9.       Waar is jy?  Word jy ge-hijack?
  

  Tee hee goeie een nê!

No comments:

Post a Comment

Featured post

Exciting Opportunities: Be Part of South Africa's Top Conferences in 2025!

Discover the Future of Energy, Hospitality, Transport, and ESG Across Africa I am thrilled to share a glimpse into some remarkable proj...